Dr Schweitzer is een van die beroemdste sendelinge in die geskiedenis van Afrika. Hy is in 1875 gebore en word gereken as een van die grootste denkers , as nie die grootste, wat die Westerse beskawing nog opgelewer het. Hy het altesaam 9 doktors grade behaal, waaronder in Teologie, Geneeskunde, Musiek en Filosofie. Hy was 13 jaar lank predikant en ook deeltyds dosent aan die Protestantse Fakulteit van Straatburg [1902-1912]
Sy opheffingswerk in Afrika word in 1952 bekroon met die Nobelprys vir Vrede. Op 37jarige ouderdom het dr Albert Schweitzer 'n briljante loopbaan prysgegee en as sendeling/mediese dokter verhuis na Lambarène, 'n dorpie in Midde Afrika, waar hy 'n hospitaal vir melaatses ingerig het. Daar het hy altesaam 52 jaar tot sy dood in 1965 probeer om opheffingswerk onder swartes te doen.
Kort voor sy dood sê hy die volgende:
"Ek het my lewe daaraan gewy on die lyding van Afrika te probeer versag. Daar is iets wat alle wirmense moet leer en weet, soos ek ondervind het, dat hierdie indiwidue 'n sub-ras is.
Die intellektuele, geestelike en emosionele vermoeëns ontbreek by hulle om enige van die funksies van ons beskawing in gelyke mate met die Witman te deel.
Ek het my lewe aan hulle gewy in 'n poging om hulle te laat deel in die voordeel wat 'n beskawing bied, maar ek het deeglik daarvan bewus geraak dat ons die status moet behou: Wit die meerderwaardige en Swart die minderwaardige. Want elke keer as 'n Witman poog om as gelyke onder hulle te leef, sal hulle hom vernietig of insluk; al sy werk vernietig.
Wat enige bestaande dus betref, of wat tot enige voordeel van die mens kan strek, laat Witmense op enige plek in die wêreld onthou dat hulle voordurend hulle status oet handhaaf - julle die heerser en hulle die ondergeskiktes, wat soos kinders is, wat jy wil help of onderrig.
Moet nooit as gelykes met hulle verbroeder nie.
Moet hulle nooit as gelykes aanvaar nie.
Moet hulle nooit sosiaal as gelykes aanvaar nie, want hulle sal julle insluk en vernietig"
No comments:
Post a Comment
Comments from readers: